<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.D        A                   D
 Laat my nooit die grond verlaat nie.
.D        A         D   D7
 Laat my in U skadu bly.
.G          A        D
 Gee dat elke aardse vreugde en vrees,
.E7                        A7
 eindelik nietig word vir my.
.D    A                  D
 Elke afdraai paadjie ken ek.
.G                   A
 Elke keer het ek gedwaal.
.D                  G
 Elke keer het U my iewers kom haal.
.D           A             D
 Maak dit Heer, die laaste maal.

[V2]
.D    A             D
 Elke dag is 'n gedagte.
.D     A            D
 Elke kamer net gehuur.
.G    A                D
 Elke aardse droom van rykdom en roem,
.E7                     A7
 net 'n skadu teen die muur.
.D      A              D
 Wat ek is, is net genade.
 G G/FWat ek het, is net geleen.
 D D/FEintlik smag ek na U waters van rus.
.D        A                D Dsus4
 Lei my Heer vanaand daarheen
.D            A      G     D
 Lei my Heer vanaand daarheen</lyrics>
<title>Gebed</title>
<key>D</key>
<author>Koos du Plessis</author>
</song>